Lys van deeltjies
Wikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die lys van deeltjies of partikels bevat die verskillende soorte deeltjies wat vermoedelik in die heelal bestaan. Dit sluit in elementêre deeltjies sowel as saamgestelde deeltjies.