![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/e/e6/Louis_Esterhuizen.jpg/640px-Louis_Esterhuizen.jpg&w=640&q=50)
Louis Esterhuizen
Suid-Afrikaanse digter / From Wikipedia, the free encyclopedia
Louis Lodewickus Barend Esterhuizen (1955-) is 'n bekroonde Afrikaanse digter[1] en boekwinkelbestuurder vir Protea Boekhuis op Stellenbosch. Saam met sy vrou, die digter Marlise Joubert, is hy die stigterslid van die webblad Versindaba.[2] Hy is ook verantwoordelik vir die gewilde 'Bekgevegte', waar digters met mekaar meeding met impromptu verse.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Louis Esterhuizen | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Louis Lodewickus Barend Esterhuizen 30 Augustus 1955 Welkom |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Digter |
Bekend vir | Gedigte |
Titel | Mnr. |
Eggenoot | Marlise Joubert |
Kinders | Eben (geb. 1982) en Sarel (geb. 1984) |
Ouer(s) | Sarel en Corrie Esterhuizen |
Webwerf | louisesterhuizen.co.za |
Sluit