Lotarius I
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lotarius I (795 – 29 September 855) was 'n Karolingiese keiser wat oor die Midderyk geheers het. Hy was Lodewyk die Vrome se oudste seun en Karel die Grote se kleinseun.
Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Lotarius I | |
---|---|
Keiser van die Romeine en Koning van Italië | |
Dinastie | Karolingiese dinastie |
Bewind | As keiser: 817–855; As koning van Italië: 822–855 As koning van Middel-Francia: 843–855 |
Kroning | Deur sy vader: 817, Aken; Deur Pous Paschalis I: 5 April 823, Rome |
Gebore | 795 |
Gesterf | 29 September 855 (op 59–60) |
Prüm | |
Prüm | |
Voorganger | Lodewyk die Vrome |
Opvolger | Lotarius II |
Gade | Ermengarde van Tours |
Nakomelinge | Lodewyk II Lotarius II Karel van Provence Karelman Hiltrude Berta Gisela Rotrude |
Vader | Lodewyk die Vrome |
Moeder | Ermengarde van Hesbaye |
Sluit