![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/2/2a/Geek_Bar_Tor_authors_event_-_Cixin_Liu_%252818397919319%2529.jpg/640px-Geek_Bar_Tor_authors_event_-_Cixin_Liu_%252818397919319%2529.jpg&w=640&q=50)
Liu Cixin
Chinese wetenskapfiksieskrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Liu Cixin (vereenvoudigde Chinees: 刘慈欣; tradisioneel Chinees: 劉慈欣; pinyin: Liú Cíxīn; gebore op 23 Junie 1963)[1] is 'n Chinese wetenskapfiksieskrywer.[2] Hy het nege keer die Galaxy-toekenning (China se mees gesogte toekenning vir literêre wetenskapfiksie) gewen, en was ook 'n wenner gewees van die 2015 Hugo-toekenning (vir die The Three-Body Problem) en die Locus-toekenning vir 2017 (vir Death's End), asook 'n benoemde vir die Nebula-toekenning.[3] In Engelse vertalings van sy werke word sy naam in die vorm Cixin Liu gegee.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Liu Cixin 刘慈欣 | |
---|---|
![]() | |
Gebore | 23 Junie 1963 Yangquan, Shanxi, Volksrepubliek van China |
Nasionaliteit | Chinees |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | Wetenskapfiksie |
Sluit