Lelspreeu
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Lelspreeu (Creatophora cinerea) is 'n voël en algemene nomade op grasveld, landbougrond, savanne en oop boomveld. Die voël kom feitlik oor die hele Suider-Afrika voor. Hulle kom dikwels in groot swerms voor en sluit gereeld by ander spreeus aan. Die voël is 19 – 21 cm groot en weeg 52 - 84 gram. In Engels staan die voël bekend as die Wattled starling.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Lelspreeu | |
---|---|
Mannetjie in broeigewaad | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Creatophora Lesson, 1847 |
Spesie: | C. cinerea |
Binomiale naam | |
Creatophora cinerea (Meuschen, 1787) | |
Sluit