From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Leghorn (Italiaans: Livorno of Livornese) is 'n hoenderras van oorsprong uit Toskane, in Sentraal-Italië. Die hoenderras is die eerste keer in 1828 na Noord-Amerika uitgevoer vanuit die hawestad van Livorno, op die weskus van Toskane. Hulle was aanvanklik bekend as "Italianers", maar sedert 1865 staan die ras bekend as "Leghorn", die tradisionele verengelsing van "Livorno".
Die ras is in 1870 aan Brittanje bekendgestel uit die Verenigde State van Amerika. Wit Leghorns word in baie wêreldlande algemeen as lêhoenders gebruik. Ander Leghornvariëteite is minder algemeen.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.