Leerskilpad
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Leerskilpad (Dermochelys coriacea) is 'n seeskilpad wat in al die oseane voorkom. In Suid-Afrika word hulle aan die hele kusgebied aangetref. Hulle leef op oppervlakwaters van tropiese en gematigde oseane. Die skilpaaie is 1,3 tot 1,7 m lank en weeg tot 800 kg. Die skilpaaie kan besigtig word op die Maputalandstrande tussen St. Lucia en Kosibaai.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Leerskilpad | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Dermochelyidae |
Genus: | Dermochelys Blainville, 1816 |
Spesie: | D. coriacea (Vandelli, 1761) |
Sinonieme | |
|
Sluit