Le Faou
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.
Le Faou (Bretons: Ar Faou) is 'n dorp en klein seehawe in die département Finistère (région Bretagne, Wes-Frankryk) met sowat 1 800 inwoners. Le Faou is deur die organisasie Les Plus Beaux Villages de France as een van die mooiste dorpe in Frankryk gelys.
Le Faou Ar Faou | |
---|---|
'n Historiese gebou in Le Faou | |
Koördinate: 48°17′36″N 4°10′39″W | |
Land | Frankryk |
Gewes | Bretagne |
Département | Finistère |
Arrondissement | Châteaulin |
Kanton | Le Faou |
Regering | |
• Burgemeester | Pierre Engelibert |
Oppervlak | |
• Stad | 11,85 km2 (4,58 vk. myl) |
Hoogte | 3–151 m (9,8–495 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 1 822 |
• Digtheid | 154/km2 (400/vk. myl) |
• Metro | 7 203 |
Poskode | 29590 |
Skakelkodes | 29053 |
Webwerf | lefaou.fr |
Le Faou lê naby die monding van die Aulnerivier in die baai Rade de Brest, sowat 25 kilometer suid-wes van Brest en naby die skiereiland Crozon.
Die belangrikste besienswaardighede van Le Faou is sy graniethuise uit die 16de eeu met hulle kenmerkende leisteendakke, die kerk St. Sauveur uit die 16de eeu en die bedevaartskerk Notre-Dame-de-Rumengol uit die 17de eeu.