![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/1/1a/Leo_Szilard.jpg/640px-Leo_Szilard.jpg&w=640&q=50)
Leó Szilárd
From Wikipedia, the free encyclopedia
Leó Szilárd (Hongaars: Szilárd Leó, gebore Spitz Leó) (Boedapest, 11 Februarie 1898 - La Jolla, 30 Mei 1964) was 'n Hongaars-Amerikaanse fisikus. Hy is veral bekend vir sy ontdekking van die beginsel van die kernkettingreaksie en sy deelname aan die bou van die eerste Amerikaanse kernwapen in die Manhattan-projek.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Leó Szilárd | |
---|---|
![]() | |
Gebore | Spitz Leó (1898-02-11)11 Februarie 1898 |
Sterf | 30 Mei 1964(1964-05-30) La Jolla, Verenigde State |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Fisikus |
Bekend vir | Eerste met idee vir kernkettingreaksie na vore gekom, Eerste die VSA gewaarsku oor moontlikheid van kernwapens en Manhattan-projek |
Ouer(s) | Louis Spitz Thekla Vidor |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/c/c3/Fermi-Szilard_Neutronic_Reactor_-_Figure_38.png/640px-Fermi-Szilard_Neutronic_Reactor_-_Figure_38.png)