LawatonnelFrom Wikipedia, the free encyclopedia 'n Lawatonnel, of piroduk,[1] is 'n natuurlike buis of pyp wat gevorm word deur lawa wat bo hard geword het, terwyl die lawa onder die oppervlak bly vloei. As die lawa heeltemal uitloop, sal 'n grot agterbly. Die Valentine-grot in Kalifornië toon die klassieke vorm van 'n lawatonnel; die bane teen die muur is aanduidings van vorige vloeivlakke. Die Thurston-lawatonnel in Hawaii. Die ingang van 'n lawatonnel op Hawaii.
'n Lawatonnel, of piroduk,[1] is 'n natuurlike buis of pyp wat gevorm word deur lawa wat bo hard geword het, terwyl die lawa onder die oppervlak bly vloei. As die lawa heeltemal uitloop, sal 'n grot agterbly. Die Valentine-grot in Kalifornië toon die klassieke vorm van 'n lawatonnel; die bane teen die muur is aanduidings van vorige vloeivlakke. Die Thurston-lawatonnel in Hawaii. Die ingang van 'n lawatonnel op Hawaii.