From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Lancia Delta is 'n klein gesinsmotor deur Lancia in drie geslagte vervaardig, vanaf 1972 tot 1984. Dit is oorspronklik ontwerp om die Prisma te ondersteun en later te vervang.
Lancia Delta (derde geslag) | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Produksie | 1979–1999 2008–2014 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | Klein gesinsmotor |
Uitleg | Voorenjin, voorwiel- of vierwielaandrywing |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Lancia Prisma |
Opvolger | Lancia Lybra |
Die eerste geslag is tussen 1979 en 1994 vervaardig, die tweede geslag vanaf 1993 tot 1999, en die derde geslag vanaf 2008 tot 2014.
1982 Delta 1500 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Ook genoem | Saab-Lancia 600 |
Produksie | 1979–1994 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 5-deur |
Uitleg | Voorenjin, voorwiel- of vierwielaandrywing |
Die eerste Delta (Tipe 831) was 'n 5-deurmotorontwerp deur Giorgetto Giugiaro en is in 1979 vrygestel. Van 1980 tot 1982 is dit ook in Swede deur Saab Automobile as die Saab-Lancia 600 verkoop. Die Delta het die "Europese Motor van die Jaar"-toekenning in 1980 gewen.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Produksie | 1993–1999 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3-deur / 5-deur |
Uitleg | Voorenjin, voorwiel- of vierwielaandrywing |
Die opvolger van die oorspronklike Delta, die "Nuova Delta" (Tipe 836), na verwys as die Lancia δ, is bekendgestel in 1993 en vervaardig tot en met 1999. Dit is in die "Turynse Ontwerp- en Ingenieursateljee" ontwerp deur Ercole Spada. Dit is gebaseer op die platform van die Fiat Tipo.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Ook genoem | Chrysler Delta |
Produksie | 2008–2014 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 5-deur |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 L, 1.6 L, 1.8 L, 2.0 L |
Lancia het die herlewing van die Deltanaam in September 2006 geloods, en aangedui dat die nuwe motors gebaseer sal word op die Fiat C platform. Die nuwe Lancia Delta (Tipe 844) is by die Geneefse Internasionale Motorskou in 2008 bekendgestel.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.