![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/d/d6/LGS_wapen.jpg/640px-LGS_wapen.jpg&w=640&q=50)
Laerskool Groote Schuur
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Laerskool Groote Schuur is 'n staatslaerskool in Rondebosch, Kaapstad, wat onderrig aan seuns en meisies van gr. R tot gr. 5 bied. Die skool is in 1936 gestig om in die behoeftes van die destydse Afrikaanse gemeenskap te voorsien, maar met die geleidelike kwyning van die Afrikaanse bevolking in die suidelike voorstede, het dit in 1996 dubbelmedium geword[1] en in 2009 eentalig Engels.
Kitsfeite Leuse, Gestig ...
Laerskool Groote Schuur | |
![]() | |
Leuse | Concordia ad Maiora |
---|---|
Gestig | 1936 |
Tipe | Staatskool |
Hoof | J.P. Arendse |
Stigter | Prof. F.C.L. Bosman |
Leerlinge | 360 |
Grade | R-7 |
Adres | Campgroundweg 126, Rondebosch, 7700 |
Stad | Kaapstad |
Provinsie | Wes-Kaap |
Land | Suid-Afrika |
Sluit
![Thumb image](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/af/thumb/e/e7/Laerskool_Groote_Schuur.jpg/640px-Laerskool_Groote_Schuur.jpg)