![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/87/Streathamladyjayne.jpg/640px-Streathamladyjayne.jpg&w=640&q=50)
Lady Jane Grey
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lady Jane Grey (1536/1537 – 12 Februarie 1554) was ’n aanspraakmaker op die trone van Engeland en Ierland. Sy was in 1553 nege dae lank die de facto-monarg van Engeland. Sy is op 12 Februarie 1554 tereggestel.
Kitsfeite Huis, Regeer ...
Lady Jane Grey | |
---|---|
Koningin van Engeland en Ierland (betwis) | |
![]() Die Streatham-portret, wat aan die begin van die 21ste eeu ontdek is, is na bewering een van die eerste nadoodse portrette van lady Jane Grey.[1] | |
Huis | Tudor |
Regeer | 10-19 Julie 1553 |
Voorganger | Eduard VI |
Opvolger | Maria I |
Eggenoot | Lord Guilford Dudley |
Gebore | 1536/1937 |
Oorlede | 12 Februarie 1554; Londense Tower |
Vader | Henry Grey, 1ste Hertog van Suffolk |
Moeder | Lady Frances Brandon |
Sluit