From Wikipedia, the free encyclopedia
LaWanda Page (19 Oktober 1920 – 14 September 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Shakes the Clown (1991), Friday (1995), en Don't Be a Menace to South Central While Drinking Your Juice in the Hood (1996), en in die televisiereeks Sanford and Son (1972).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
LaWanda Page | |
Geboortenaam | Alberta Peal[1] |
---|---|
Geboorte | 19 Oktober 1920 |
Sterfte | 14 September 2002 (op 81) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1935–1996 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.