Kwenadam
dam in Mpumalanga, Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kwenadam is geleë in die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die naaste groot dorp is Lydenburg, omtrent 30 km na die noorde met die R36-pad. Die dam is aanvanklik na Braam Raubenheimer vernoem.
Kitsfeite Amptelike naam, Ligging ...
Kwenadam | |
---|---|
Amptelike naam | Kwenadam |
Ligging | Mpumalanga |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 25.360583°S 30.386486°O / -25.360583; 30.386486 |
Dam in | Krokodilrivier |
Doel | Drinkwater en nywerheid |
Openingsdatum | 1984 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Boog-gravitasiedam |
Hoogte van wal | 50 m |
Lengte van wal | 1783 m |
Bakmaat | 160 800 000 m3 |
Reservoir | Kwenadam reservoir |
Opvanggebied | 954 ha |
Damoppervlak | 12,504 ha |
Sluit
Die dam se bakmaat is 160 800 000 m3 agter 'n wal wat 50 m hoog is, wat 'n wateroppervlak van 12,504 ha beslaan.