Kwaduma
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kwaduma is die hoogste bergpiek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is in die Drakensberg en is 3019 m hoog. Kwaduma is suidwes van die Ongeluksnek-doeanekantoor met Lesotho en noordoos van Ben Macdhui.[1]
Kitsfeite
KwaDuma | |
---|---|
Ligging | Quthing-distrik, Lesotho / Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 3 019 meter bo seevlak |
Reeks | Drakensberge |
Koördinate | 30°28′0″S 28°9′25″O |
Sluit