Kuslandbuffelgras
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kuslandbuffelgras (Stenotaphrum secundatum) is 'n laaggroeiende plant wat aan die hele kus van Suid-Afrika voorkom. Dit is 'n rankplant met baie stingels bo die grond wat goed vertak. Dit kom op duine voor en verkies sanderige grond naby die see of varswaterbronne. Dit is 'n belangrike duinestabiliseerder. Dit word ook oorgeplant op gholfbane.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Kuslandbuffelgras | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | Angiospermas |
(geen rang): | Monocots |
(geen rang): | Commelínidas |
Orde: | Poales |
Familie: | |
Subfamilie: | Panicoideae |
Genus: | Stenotaphrum |
Spesie: | S. secundatum |
Binomiale naam | |
Stenotaphrum secundatum (Walt.) Kuntze | |
Sluit