Van al die plante wat vir die mens nuttig is, is die lede van die grasfamilie (Poaceae of Gramineae) die belangrikste. Ons leef regstreeks en onregstreeks van gras: ons vernaamste stapelvoedsels word verskaf deur spesiaal gekweekte grasse (grane), bv. koring en rys, terwyl die meeste van die diere wat melk en vleis aan ons verskaf, hoofsaaklik gras vreet. Daar bestaan ook geen twyfel dat die grane die eerste plante was wat doelbewus deur die mens gekweek is nie.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subfamilies en stamme ...
Grasfamilie |
|
Triticum |
Wetenskaplike klassifikasie |
Koninkryk: |
|
Divisie: |
|
Klas: |
Liliopsida |
Subklas: |
Commelinidae |
Orde: |
Poales |
Familie: |
Poaceae Barnhart (= Gramineae Jussieu, nom. cons.). [1] |
Subfamilies en stamme |
- Anomochlooideae Potztal
- Anomochloeae
- Streptochaeteae
- Aristidoideae Caro
- Arundinoideae Burmeist.
- Bambusoideae Luerss.
- Bambuseae Kunth ex Dumort.
- Olyreae
- Centothecoideae Soderstr.
- Centotheceae
- Thysanolaeneae
- Chloridoideae Beilschm.
- Cynodonteae
- Eragrostideae
- Leptureae
- Orcuttieae
- Pappophoreae
- Danthonioideae Barker & Linder
- Ehrhartoideae Link
- Ehrharteae
- Oryzeae
- Phyllorachideae
- Streptogyneae
- Micrairoideae Pilger
- Panicoideae Link
- Andropogoneae
- Arundinelleae
- Gynerieae
- Hubbardieae
- Isachneae
- Paniceae
- Steyermarkochloeae
- Pharoideae L.G. Clark & Judziewicz
- Pooideae Bentham
- Ampelodesmeae
- Aveneae
- Brachyelytreae
- Brachypodieae
- Bromeae
- Brylkinieae
- Diarrheneae
- Hainardieae
- Lygeeae
- Meliceae
- Nardeae
- Phaenospermatideae
- Poeae
- Stipeae
- Triticeae
- Puelioideae L.G. Clark, Kobay., Mathews, Spangler & Kellogg
|
Sluit