'n Kragsentrale of kragstasie is 'n industriële fasiliteit vir die opwekking van elektriese krag uit ander energiebronne.

Meer inligting Subklas van, Produk of materiaal wat geproduseer word ...
Subklas vanenergie kragstasie, fasiliteitWysig
Produk of materiaal wat geproduseer wordelektriese energieWysig
Sluit
Kragsentrale
Thumb
Thumb
Die Drieklowedam, 'n reuse hidroëlektriese dam in China.
Thumb
Die Susquehanna stoom-elektriese kragsentrale, 'n kernkragsentrale wat kookwater gebruik.

Die middelpunt van byna alle kragsentrales is die elektriese generator, 'n roterende masjien wat meganiese energie omskakel na elektriese energie deur die skepping van 'n relatiewe beweging tussen 'n magnetiese veld en 'n geleier. Die energiebron wat aangewend word om die generator te draai verskil wesenlik. Dit is hoofsaaklik afhanklik van die tipe brandstof wat beskikbaar is, en die toegang tot tipe tegnologie van die elektrisiteitsmaatskappy.

Sien ook

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.