Kraankuil
spoorwegstasie in die Noord-Kaap, Suid Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kraankuil is 'n spoorwegstasie geleë in die Pixley ka Seme-distrik van die Noord-Kaap in Suid-Afrika.[1][2] Die geskatte terreinhoogte is 1 129 meter bo seespieël.[2]