From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Koreaanse Wikipedia (한국어 위키백과) is die Koreaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie.
Koreaanse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Koreaans |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Oktober 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | ko.wikipedia.org |
Die wikipedia is in Oktober 2002 begin en bereik hulle tienduisendste artikel op 4 Junie 2005.[1] Op 15 Desember 2010 bereik hulle 150 000 artikels.
Die wikipedia het tans 687 843 artikels, wat dit die 23ste grootste wikipedia maak.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.