![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/9/98/Coral_Sea_Islands-CIA_WFB_Map.png/640px-Coral_Sea_Islands-CIA_WFB_Map.png&w=640&q=50)
Koraalsee-eilande
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Koraalsee-eilande-gebied (Engels: Coral Sea Islands Territory) is 'n meestal onbewoonde eksterne gebied van Australië,[1] wat uit die Koraalsee-eilande bestaan. Hulle is in die Koraalsee net noordoos van die Australiese deelstaat Queensland en die Groot Koraalrif geleë.[2]
Kitsfeite Koraalsee-eilande Inheemse naam: Coral Sea Islands, Geografie ...
Koraalsee-eilande Inheemse naam: Coral Sea Islands | |
---|---|
![]() Kaart van die Koraalsee-eilande | |
Geografie | |
Ligging | Koraalsee |
Koördinate | 19°05′27″S 150°54′06″O |
Argipel | Koraalsee-eilande
|
Oppervlakte | 780 000 vk km (land en water) |
Administrasie | |
![]() | |
Eksterne gebied | Koraalsee-eilande
|
Demografie | |
Bevolking | 0
|
Sluit
Die gebied het 'n totale oppervlakte van 780 000 km² en is in 1969 gestig. Voor dit is die eilande as deel van die deelstaat Queensland beskou. In 1997 is die Koraalsee-eilande-gebied uitgebrei.