Koraal (kleur)From Wikipedia, the free encyclopedia Koraal is 'n pienkerige oranje kleur wat koraal verteenwoordig. #FF7F50 Die eerste opgetekende gebruik van koraal as 'n kleurnaam in Engels was in 1513.[1] 'n Koraalgekleurde Algerynse koraal.
Koraal is 'n pienkerige oranje kleur wat koraal verteenwoordig. #FF7F50 Die eerste opgetekende gebruik van koraal as 'n kleurnaam in Engels was in 1513.[1] 'n Koraalgekleurde Algerynse koraal.