From Wikipedia, the free encyclopedia
Konjunktuur (of sakesiklus) is die term wat dui op die sogenaamde golfbewegings van 'n land se ekonomie. 'n Land se ekonomie is baie selde stabiel en word gekenmerk deur periodes van relatiewe voorspoed en teenspoed. In die ekonomie verwys konjunktuur na die verskynsel dat fases van voorspoed en depressie mekaar afwissel. Die eerste formele sakesiklusnavorsing is in die eerste helfte van die twintigste eeu deur Wesley Mitchell en Arthur Burns in die VSA onderneem.
Die konjunktuurgolf word verdeel in verskillende fases wat mekaar opvolg. Kortliks is dit die volgende:
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.