Koninkryk (biologie)
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Koninkryk (Latyn: regnum, meervoud regna) in die wêreld van biologie is die hoogste vlak van die wetenskaplike klassifikasie van organismes. (Huidige ontwikkeling in die taksonomie sluit 'n domein klassifikasie in bokant die koninkryke.)
Teenwoordig word ses ryke gebruik:
- Die archaea, prokariote met 16S rRNS (rRNS is ribosomaal-RNS).
- Die bakterieë, prokariote met 5S rRNS.
- Die protiste is eenselliges met selkern (eukariote).
- Die plante. Dit is veelsellige eukariote wat hulle eie voedsel aanmaak d.m.v. fotosintese.
- Die diere. Dit is veelsellige eukariote wat voedsel ekstern opneem. Sy kan hulle beweeg.
- Die swamme. Dit is veelsellige eukariote wat voedsel ekstern opneem.
Ook word organismes ingedeel in drie superryke, die archaea, die bakterieë en die eukariote.
In die begin was daar ook 'n derde ryk vir die minerale bedink. Die oorspronklike onderverdelinge in taksons word nie meer gebruik nie omdat die insigte hieroor gewysig is.