Kollege van kardinale
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kollege van Kardinale (Collegium Cardinalium) bestaan uit alle kardinale van die Rooms-Katolieke Kerk.[1][2][3] Die kollege vervul twee pligte in die Kerk:
- Verkiesing van 'n nuwe pous in 'n konklaaf
- Die verskaffing van advies aan die pous oor kerksake in 'n konsistorie.