Kogelbaai
baai in Valsbaai, wes-Kaap / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kogelbaai (soms Koeëlbaai genoem) is 'n natuurlike baai geleë tussen Gordonsbaai en Rooi-els aan die ooskus van Valsbaai.
Kogelbaai | |
---|---|
Koördinate: | 34°15′07″S 18°51′21″O |
Ligging: | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Soort: | Baai van die Atlantiese Oseaan |
Uitvloei: | Atlantiese Oseaan |
Nedersettings: | Gordonsbaai |