chemiese verbinding From Wikipedia, the free encyclopedia
Kobalt(II)hidroksied is 'n basis van kobalt in sy 2+ oksidasietoestand met formule Co(OH)2.
Algemeen | |
---|---|
Naam | Kobalt(II)hidroksied |
Chemiese formule | Co(OH)2 |
Molêre massa | 92,95 [g/mol] [1] |
CAS-nommer | 12626-88-9[1] |
Voorkoms | rooi of blougroen poeier[1] |
Fasegedrag | |
Fase | β-Co(OH)2; pienk |
Selkonstantes | a=317,3; c=464pm[2] |
Ruimtegroep | P3m1 |
Nommer | 164 |
Strukturbericht | C6 |
Fase | α-Co(OH)2; blou |
Selkonstantes | a=309; c=~800pm[2] |
Smeltpunt | 168 °C [1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 3,597 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | sleg oplosbaar; 3,2 [mg/L][1] |
Ksp | 5,92 x 10-15[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
β-Co(OH)2 is die pienk en stabiele vorm en kristalliseer in die C6-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie wat dikwels die CdI2-, Mg(OH)2- of brusiet-struktuur genoem word.[2]
α-Co(OH)2 is blou en het 'n ander pakmodus met 'n groter c-as. Dit word aanvanklik gevorm as oplossings van Co2+ basies gemaak word. Dit is dikwels sleg gekristalliseer en vertoon met (hk0)-refleksies in X-straaldiffraksie. Dit vorm vinnig die pienk vorm maar dit kan met alkohole en saggariede gestabiliseer word.[2]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.