From Wikipedia, the free encyclopedia
Die kleinkop-vlieënde vis (Cheilopogon pinnatibarbatus altipennis) is 'n vis wat wêreldwyd en in Suid-Afrika vanaf Kaapstad tot by Kosibaai voorkom. Die vis vermy tropiese areas. In Engels staan die vis bekend as die Smallhead flyingfish.
Kleinkop-vlieënde vis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Cheilopogon |
Spesie: | C. p. altipennis |
Binomiale naam | |
Cheilopogon pinnatibarbatus altipennis (Valenciennes, 1847) | |
Die uitstaande kenmerk is die lang pektorale vinne wat amper tot by die stertvin reik. Die volwassenes is donkerblou aan die bokant en silwerwit aan die onderkant. Die dorsale vin kan 'n kol of kolletjies op hê en die vis word tot 46 cm groot.
Die vis verkies water wat tussen 15 - 20 °C is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.