![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/a3/Lesser_Yellowlegs.jpg/640px-Lesser_Yellowlegs.jpg&w=640&q=50)
Kleingeelpootruiter
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kleingeelpootruiter (Tringa flavipes) is 'n voël en somerswerwer en is slegs vierkeer opgeteken in Suider-Afrika. Die voël is 22 – 26 cm lank, 65 - 95 g groot met 'n vlerkspan van 60 cm. In Engels staan die voël bekend as die Lesser Yellowlegs.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kleingeelpootruiter | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. flavipes |
Binomiale naam | |
Tringa flavipes (Gmelin, 1789) | |
Sinonieme | |
Totanus flavipes |
Sluit