From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Klein-Sandwoestyn ('n voorlopige biostreek),[1][2] is 'n woestyn wat in Wes-Australië geleë is. Dit lê suid van die Groot -Sandwoestyn, en wes van die Gibsonwoestyn.
Die biostreek is oos van die Groot Noordelike Hoofweg, suid van Newman geleë, ongeveer 200 km noord van Wiluna. Na die noorde lê die Karlamilyi Nasionale Park.
Die naam is afkomstig van sy nabygeleë ligging aan die Groot-Sandwoestyn, maar wat kleiner is as die Groot-Sandwoestyn, en soortgelyke fauna en flora en landvorms het.
Beide die Groot-Sandwoestyn en die Klein-Sandwoestyn word deur die Canning Stock-roete deurkruis.
Die Mandilara inheemse bevolking word met hierdie streek verbind.[3]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.