Die Klein-Newarivier of Malaja Newa (Russies: Ма́лая Нева́) is die tweede grootste sytak van die Newarivier. Die Newa verdeel naby die Strelka, die mees oostelike punt van Wasiljefski-eiland in Sint Petersburg, in die Bolsjaja Newa (die suidelike tak) en die Malaja Newa (die noordelike tak).

Kitsfeite
Klein-Newarivier (Ма́лая Нева́)
Thumb
Toetsjkof-brug oor die Malaja Newa.
Toetsjkof-brug oor die Malaja Newa.
Monding Groot-Newarivier in die Golf van Finland
Stroomgebied Sint Petersburg, Rusland
Lengte 4,25 km
Mondinghoogte 0 m
Gemiddelde afloop 224 m³/s
Sluit

Die rivier is 4,25 km lank en tot 7 meter diep, en die breedte wissel van 200 tot 400 meter. Sy sytakke is die Smolenka en Zjdanofka.

Daar is twee brûe oor die Malaja Newa, Beurs- en Toetsjkof-brug.

59.94625°N 30.30581°O / 59.94625; 30.30581

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.