From Wikipedia, the free encyclopedia
Kleef (Duits: Kleve, Kleverlands: Kleff, Nederlands: Kleef) is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipaliteit het 49 621 inwoners (2011) en beslaan 'n oppervlakte van 97,8 km². Kleef lê suid van die Ryn aan die grens met Nederland. Na die noordweste lê die Nederlandse munisipaliteit Millingen aan de Rijn.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°47′N 6°8′O |
Stigting | 1092 (eerste verwysing) |
Stadstatus | 25 April 1242 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 97,8 vk km |
Hoogte bo seevlak | 12 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 49 621[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 507/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | Sonja Northing (onafh.) |
Amptelike webwerf | kleve.de |
Die 1. FC Kleve is 'n sokkerklub uit Kleef.
Plekke in die munisipaliteit Kleef (15):
Bimmen – Brienen – Donsbrüggen – Düffelward – Griethausen – Keeken – Kellen – Kleef (stad) – Materborn – Reichswalde – Rindern – Salmorth – Schenkenschanz – Warbeyen – Wardhausen
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.