Klas 2-stoomlokomotief
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Klas 2 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë in die vorige eeu gebruik is. Voordat dit deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë in 1912 herklassifiseer is, was dit deur die Natalse Regeringspoorweë as 'n "Klas A" lokomotief bekend.
Kitsfeite Tipe en oorsprong, Kragtipe ...
![]() NGR Klas A no. 326, Suid-Afrikaanse Klas 2 no. 763 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Natalse Regeringspoorweë |
Vervaardiger | North British Locomotive Company |
Serienommer | 16192-16193 [1][2] |
Model | NGR Hendrie A |
Klas | NGR Klas A SAR Klas 2 |
Vervaardig | 1904 |
Aantal gebou | 2 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-6-2 "Pacific" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 724 mm (28 ½ dm) |
Dryfwielomtrek | 1,300 mm (51 dm) |
Agterwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Wielbasis | Totaal: 15.580 m Enjin: 4.394 m per gekoppelde deel, 9.804 m totaal Tender: 1.397 m boegie, 5.105 m totaal |
Lengte | 17.783 m |
Hoogte | 3.810 m |
Asbelasting | 15.2 t op die 2de drywer |
Massa op dryfwiele | 44.5 t |
Lokomotiefmassa | 67.4 t |
Tendermassa | 17.8 t leeg 38.6 t gelaai |
Gesamentlike massa | 105.9 t gelaai |
Tendertipe | SH * 2-asboegies * 762 mm wiele * Lengte 6.942 m |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 6.1 t |
Waterkapasiteit | 14 660 ℓ |
Stoomketel | 1.543 m binneomtrek |
Stoomketeldruk | 1,240 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 2.601 m2 |
246 buise met 50.8 mm omtrek | |
– Vuurkas | 11.055 m2 |
207.267 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 483 mm (19 dm) boor 610 mm (24 dm) slag |
Klepwerk | Stephenson |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 102.0 kN (22 940 lbf) teen 75% keteldruk |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 2 |
Vlootnommer(s) | NGR 325-326 SAR 762-763 |
Bynaam | Hendrie A |
Afleweringsdatum | 1905 |
Eerste tog | 1905 |
Onttrekkingsdatum | 1936 |
Sluit