Klas 15E-stoomlokomotief
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Suid-Afrikaanse Klas 15E 4-8-2 van 1935 is 'n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorweë-era.
Tussen 1935 en 1937 het die Suid-Afrikaanse Spoorweë vier-en-veertig Klas 15E-stoomlokomotiewe met 'n 4-8-2 Mountain-tipe wieluitleg in diens geplaas.[1]