Kirkia
plant genus / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kirkia is 'n genus van plante in die Kirkiaceae familie.[1] Dit was voorheen in die Simaroubaceae familie, maar was geskuif na Kirkiaceae, saam met Pleiokirkia, omdat die twee genera produseer nóg kwassinoïede nóg limonoïede.
Kitsfeite Kirkia, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kirkia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Kirkiaceae |
Genus: | Kirkia Oliv., 1868 |
Sinonieme | |
|
Sluit
Die genus Kirkia is vernoem na John Kirk (1832–1922),wat 'n geneesheer, natuurkundige, metgesel van ontdekkingsreisiger David Livingstone, en Britse administrateur in Zanzibar was.[2] Spesies van die genus kom slegs in Afrika voor.[3]