Khmer Rouge
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Khmer Rouge (Frans vir "Rooi Khmer"; Khmer: ខ្មែរក្រហម, Khmer Kror-Horm) was die gewilde naam wat aan die volgelinge van die Kommunistiese Party van Kambodja (KPK) gegee is en by uitbreiding aan die regering waardeur die KPK Kambodja tussen 1975 en 1979 regeer het.
Kitsfeite Khmer Rouge ខ្មែរក្រហម, Soort organinasie ...
Khmer Rouge ខ្មែរក្រហម | |
---|---|
Die vlag van Demokratiese Kampuchea. | |
Soort organinasie | Rebellebeweging |
Aktief | 1951-1999 |
Bewind | 1975-1979 |
Ideologieë | Kommunisme[1] Ultranasionalisme[2] Outargie[1][2] |
Leier | Pol Pot |
Hoofkwartier | Phnom Penh |
Posisie | Verlinks[3][4] |
Sluit