![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/35/Khasi_map.png/640px-Khasi_map.png&w=640&q=50)
Khasi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Khasi (Ka Ktien Khasi, ক ক্ত্যেন খসি, [ka kt̪eːn kʰasi]) is 'n Austro-Asiatiese taal wat deur sowat 1 miljoen mense in Oos-Indië en Bangladesj gepraat word. Khasi word óf met die Latynse alfabet óf die Bengaalse skrif geskryf.
Kitsfeite Khasi Ka Ktien Khasi, ক ক্ত্যেন খসি, Taalkodes ...
Khasi Ka Ktien Khasi, ক ক্ত্যেন খসি | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ka kt̪eːn kʰasi] | |
Gepraat in: | ![]() ![]() | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 1 miljoen[1] | |
Taalfamilie: | Austro-Asiaties Khasi-Palaungies Khasies Khasi-Pnar-Lyngngam Khasi | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet Bengaalse skrif | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | kha | |
ISO 639-3: | kha | |
![]() | ||
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Sluit
Khasi is een van die mees gesproke Austro-Asiatiese tale en een van die belangrikste van dié taalfamilie in Suid-Asië. Dit is verwant aan Khmer en Viëtnamees, die amptelike tale van onderskeidelik Kambodja en Viëtnam. Daarbenewens word Khasi in die Indiese deelstate Assam en Meghalaya gepraat.