Kenyanthropus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kenyanthropus platyops is ’n 3,5 tot 3,2 miljoen jaar oue Hominini-fossiel uit die Plioseentydperk wat in 1999 by die Turkanameer in Kenia ontdek is deur Justus Erus, wat deel was van die paleontoloog Meave Leakey se span.[1]
Kitsfeite Kenyanthropus platyops Tydperk: Plioseen, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kenyanthropus platyops Tydperk: Plioseen | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | (?) Kenyanthropus |
Spesie: | K. platyops |
Binomiale naam | |
†Kenyanthropus platyops (Leakey et al., 2001) | |
Sluit
Leakey (2001) het voorgestel die fossiel verteenwoordig ’n heel nuwe Hominini-genus, terwyl ander dit geklassifiseer het as ’n aparte spesie van Australopithecus, A. platyops, en sommige het gemeen dit is ’n Australopithecus afarensis.