From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kentse strandkiewiet (Charadrius alexandrinus) is 'n voël wat gewoonlik noord van die ewenaar voorkom. Die voorkoms van die voël in Suider-Afrika is twyfelagtig; slegs een dooie eksemplaar is opgeteken in Noord-Namibië. Latere waarnemings in Mosambiek en Namibië is ongestaaf. Die voël is 15 – 17 cm groot en weeg 32 - 60 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. In Engels staan die voël bekend as die Kentish Plover.
Kentse strandkiewiet | |
---|---|
Kentse strandkiewiet naby Cayucos in Kalifornië. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. alexandrinus |
Binomiale naam | |
Charadrius alexandrinus | |
Subspesies | |
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met Charadrius alexandrinus. |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.