jaarlikse eerbewys From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kennedysentrum-eerbewys is ’n eerbewys wat jaarliks toegeken word aan mense in die uitvoerende kunste vir hul lewenslange bydrae tot die Amerikaanse kultuur. Ontvangers hoef nie Amerikaanse burgers te wees nie.
Kennedysentrum-eerbewys | ||
Logotipe wat "'n verskeidenheid van vaardighede binne die uitvoerende kunste" simboliseer. | ||
Toegeken vir | Lewenslange bydraes tot die Amerikaanse kultuur deur die uitvoerende kunste. | |
Borg | Board of Trustees of the Kennedy Center | |
Land | U.S. | |
Datum | 1978 | |
Webtuiste | Kennedy Center Honors |
Die eerbewyse word sedert 1978 toegeken en in Desember op ’n glansryke gala oorhandig in die John F. Kennedysentrum vir die Uitvoerende Kunste.[1]
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.