![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/5/5f/Philomachus_pugnax_-Diergaarde_Blijdorp-8c.jpg/640px-Philomachus_pugnax_-Diergaarde_Blijdorp-8c.jpg&w=640&q=50)
Kemphaan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kemphaan (Philomachus pugnax) is 'n algemene somerbesoeker by vleie, mere, riviermondings en aangrensende grasagtige dele. Die streek bevolking is 50,000 voëls. Die voël is 20 – 30 cm lank, 120 - 200 g (wyfie: 80 - 140 g) groot met 'n vlerkspan van 50 – 55 cm en kom oor feitlik die hele Suider-Afrika voor. In Engels staan die voël bekend as die Ruff.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kemphaan | |
---|---|
![]() | |
Mannetjies in broeivere | |
![]() | |
Broeiende wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Philomachus Merrem, 1804 |
Spesie: | P. pugnax |
Binomiale naam | |
Philomachus pugnax (Linnaeus, 1758) | |
![]() | |
██ Broeiende somerbesoeker██ Heel jaar woonagtig██ Nie-broeiende verspreiding |
Sluit
Die Kemphaan is die enigste spesie in die genus Philomachus.