Kelly Loeffler
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kelly Loeffler is 'n Amerikaanse sakevrou en politikus. Sy is die HUB van Bakkt en die gesamentlike eienaar van die vroue basketbalspan Atlanta Dream van die Women's National Basketball Association. Loeffler, wat as liberale Republikein beskryf word, is die opvolger van Senator Johnny Isakson.
Kitsfeite Persoonlike besonderhede, Gebore ...
Kelly Loeffler | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | 1969/1970 (ouderdom 48–49)[1] Bloomington, Illinois, VSA |
Politieke party | Republikeins |
Sluit