Keir Starmer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Keir Rodney Starmer (gebore 2 September 1962) is 'n Britse politikus en sedert 4 April 2020 die Opposisieleier en die Leier van die Arbeidersparty. Starmer is vir die eerste keer in 2015 tot Lid van die Parlement (LP) verkies vir Holborn and St Pancras. Starmer identifiseer as 'n sosialis.[1][2] In Mei 2022 het die Britse polisie 'n ondersoek gelas na sy beweerde oortreding van die inperkingsmaatreëls wat in 2021 in die Verenigde Koninkryk van krag was.[3]
Kitsfeite Vise, Monarg ...
Keir Starmer | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 April 2020 | |
Vise | Angela Rayner |
---|---|
Monarg | Elizabeth II Charles III |
Eerste minister | Boris Johnson Liz Truss Rishi Sunak |
Voorafgegaan deur | Jeremy Corbyn |
Leier van die Arbeidersparty | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 4 April 2020 | |
Vise | Angela Rayner |
Voorafgegaan deur | Jeremy Corbyn |
LP vir Holborn and St Pancras | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 7 Mei 2015 | |
Voorafgegaan deur | Frank Dobson |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Keir Rodney Starmer 2 September 1962 (1962-09-02) (61 jaar oud) Southwark, Londen |
Politieke party | Arbeidersparty |
Eggenoot/-note | Victoria Alexander (2007–) |
Alma mater | Universiteit van Leeds St Edmund Hall, Oxford |
Handtekening |
Sluit