From Wikipedia, the free encyclopedia
Kawango-Wes is sedert 8 Augustus 2013 een van die 14 streke van Namibië. Die streek se naam is van die Kawango's afgelei. Kawango-Wes se hoofstad en grootste stad is Nkurenkuru. In die weste word die streek deur Oshikoto en Ohangwena begrens en in die ooste deur Kawango-Oos. Die Okavangorivier vloei deur die streek, digby die grens met Kawango-Oos. Op 8 Augustus 2013 is Kawango opgedeel in Kawango-Oos en Kawango-Wes. In die noorde is Angola geleë en in die suide Otjozondjupa.
Kawango-Wes | |
---|---|
Hoofstad: | Nkurenkuru |
Grootste stad: | Nkurenkuru |
Bevolking: | 107 505 |
Goewerneur: | Sirkka Ausiku (SWAPO) |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.