Kate McKinnon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kate McKinnon (gebore 6 Januarie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Angry Birds Movie (2016), Ghostbusters: Answer the Call (2016), en Rough Night (2017), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kate McKinnon | |
Geboortenaam | Kathryn McKinnon Berthold[1][2][3] |
---|---|
Geboorte | 6 Januarie 1984 (1984-01-06) (40 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit