Katabolisme
From Wikipedia, the free encyclopedia
Katabolisme is die stel metaboliese bane wat molekules in kleiner eenhede afbreek wat óf geoksideer word om energie vry te stel óf in ander anaboliese reaksies gebruik word.[1]