Amerikaanse sangeres en musikant (1950-1983) From Wikipedia, the free encyclopedia
Karen Anne Carpenter (New Haven, Connecticut, 2 Maart 1950 – Downey, Kalifornië, 4 Februarie 1983) was 'n Amerikaanse sangeres en perkussiespeler. Sy het saam met haar broer Richard Carpenter die groep The Carpenters gestig. Sy is gesien as 'n goeie tromspeler deur ander tromspelers soos Hal Blaine, Cubby O'Brien, Buddy Rich en Modern Drummer Magazine. Sy is veral bekend vir haar vokale eienskappe.
Karen Carpenter | |
---|---|
Karen Carpenter (1972) | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Karen Anne Carpenter |
Gebore | 2 Maart 1950 New Haven, Connecticut (VSA) |
Sterf | 04 Februarie 1983 (op 32) Downey, Kalifornië, VSA |
Genres | Pop, easy listening, soft rock, jazz |
Beroep(e) | Musikant, Liedjieskrywer |
Instrumente | stem, drumstel |
Jare aktief | 1968 - 1983 |
Etikette | A&M |
Assosiasies | The Carpenters, Richard Carpenter |
Webwerf | www.carpentersofficial.com |
Karen Carpenter het anorexia nervosa gehad, 'n eetversteuring waaroor daar toe min bekend was. Hierdie versteuring het uiteindelik 'n hartstilstand veroorsaak, waaraan sy gesterf het.[1][2]
In 1996, dertien jaar na haar dood, is nog 'n solo-album vrygestel, genaamd Karen Carpenter.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.