Kalksponse
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die kalksponse (Calcarea) vorm 'n klas van die filum van sponsdiere (Porifera). Anno 2011 was daar 671 lewende spesies bekend, waarvan alle uitsluitlik in die see lewe.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subclasses ...
Kalksponse | |
---|---|
"Calcispongiae" van Ernst Haeckel se Kunstformen der Natur, 1904 | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Porifera |
Klas: | Calcarea Bowerbank, 1864 |
Subclasses | |
Sluit