Kalanchoe blossfeldiana
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kalanchoe blossfeldiana is 'n klein vetplant, ongeveer 300 mm tot 350 mm hoog met dik, vlesige, donkergroen blare, dikwels met 'n rooi rand. Dit dra rooi, geel, oranje, pienk, pers of wit blomme in die laat winter tot lente.[1] Kalanchoe blossfeldiana is endemies aan Madagaskar, waar dit in die Tsarantananaberge groei.[2]
Kitsfeite Kalanchoe blossfeldiana, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kalanchoe blossfeldiana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Core eudicots |
Orde: | Saxifragales |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. blossfeldiana |
Binomiale naam | |
Kalanchoe blossfeldiana Poelln. | |
Sluit